Tonalité : E major•
Verse 1
E
A
Bsus4
E
Ag Here, sien ons seine
A
Bsus4
E
Ons is so verlore hier
A
Bsus4
Ons spore dwaal deur tuine
E
Ons voete hou,
A
E
maar ons harte brand soos vuur
A
Ek staan by U
Verse 2
Bsus4
E
soldate
A
Bsus4
E
Maar ons loop in sirkels hier
A
Bsus4
U ken ons koördinate
E
A
Kom haal my dan as U dink my tyd is hier
Verse 3
E
Ek het 'n klein gebed
na 'n groot adres
A
Ek het Jona twee vers vier tot ses
E
Ek het 'n redgebed,
A
B
is dit al wat ek moet hê?
Verse 4
E
Ek het 'n instapkaart na U koningshuis
A
Gevind aan die voet van die Seun se kruis
E
Ek het 'n redgebed,
A
Bsus4
is dit al wat ek moet hê?
B
E
Want dis al wat ek nog het.
Verse 5
A
Bsus4
B
E
Ek is oorgewig aan sonde
En te lig gevind vanaand
A
Bsus4
E
Ek bied U al
A
Bsus4
my wonde
E
A
E
Dat genade al is wat ek nog verstaan
Verse 6
A
Bsus4
E
Ek staan by U soldate
A
Bsus4
B
E
Maar ons loop in sirkels hier
A
B
U ken ons koördinate
E
A
E
Kom haal my dan as U dink my tyd is hier
Verse 7
E
Ek het 'n klein gebed
na 'n groot adres
A
Ek het Jona twee vers vier tot ses
E
Ek het 'n redgebed,
A
B
is dit al wat ek moet hê?
Verse 8
E
Ek het 'n instapkaart na U koningshuis
A
Gevind aan die voet van die Seun se kruis
C#m
Ek het 'n redgebed,
A
B
is dit al wat ek moet hê?
Want dis al wat ek nog het.
E
Verse 9
Dis al wat ek nog het
Ek het 'n redgebed vanaand
As-tu aimé la chanson ?
Tu dois te pour laisser une évaluation.
AccordeurE A D G B E
AccordsE A Bsus4 B C#m
Plus de chansons de Steve Hofmeyr
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
Ajout récent
Accords et tablatures récents
