Tonalité : F major•
Verse 1
F
C
F
C
F
C
Jou bruinoog nooi jou donkerkop
F
Jou pannekoek jou lollipop
Bb
Jou toetsie-toets jou sonnestraal
C
F
Vir jou kom ek nog haal
Verse 2
F
C
Jou suikerriet jou witbeskuit
F
Jou nuwe stoof jou moskonfyt
Bb
Jou heuningnes jou vleispastei
C
F
Vir jou wil ek nog hê
Verse 3
F
C
En Hasie, hoekom is jou stert so kort
F
Hasie hoekom is jou stert so kort
Bb
Hasie hoekom is jou stert so kort
C
F
En wat het van jou stertjie geword
Verse 4
F
C
Jou appelter, jou mielieblaar
F
Jou tortelduif jou ko ringaar
Bb
Jou sak vol goud jou diamant
C
F
O, ek is aan die brand
Verse 5
F
C
Jou dadelpit jou suikerbos
F
Jou soetpatat jou kerriekos
Bb
G
Jou lekker ding jou violetray
C
F
Vir jou wil ek nog kry
Verse 6
F
C
Hasie hoekom is jou stert so kort
F
Hasie hoekom is jou stert so kort
Bb
Hasie hoekom is jou stert so kort
C
En wat het van jou stertjie
geword
F
C
Verse 7
F
C
F
C
Jou spinnekop jou akkedis
F
Jou sprinkaan voël jou koue vis
Bb
Jou pikkewyn jou pruttelaar
C
Ek slaan jou in mekaar
F
Jou pikswart slang
Verse 8
C
jou suurlemoen
F
Jou hekse kind jou skerpioen
Bb
Jou krokodil jou wilde hen
C
F
Jou liefde wil ek wen
Verse 9
F
C
En Hasie hoekom is jou stert so kort
F
Hasie hoekom is jou stert so kort
Bb
Hasie hoekom is jou stert so kort
C
Gm
C
En wat het van jou stertjie geword
Outro 1
F
C
F
C
F
As-tu aimé la chanson ?
Tu dois te pour laisser une évaluation.
AccordeurE A D G B E
AccordsF C Bb G Gm
Plus de chansons de Steve Hofmeyr
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
Ajout récent
Accords et tablatures récents
