Tonalité : D major
Intro 1
D
A
Em
D
A
Em
Verse 1
D
Bm
As die dinge woor
G
Asus4
de raak en my woorde aanhou leeg raak
D
Bm
As die liedjies en die mooi
G
gedigte wat ek bring
Asus4
D
C
Nie meer uit liefde kom, en die liefde gaan,
G
Gm
en die liefde gaan ver by
D
C
D
My eerste liefde het gou vergaan,
G
net 'n skaduwee wat oorbly
Gm
Verse 2
Bb
Here skink in my
Asus4
D
A
Die nuwe wyn, minder woorde,
G
Asus4
nuwe wyn, skinker gees bring
D
A
G
Nuwe wyn, siel sjampanje, nuwe wyn
Asus4
Bm
A
G
Em
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn, beste wyn,
Asus4
soetste wyn, die nuwe wyn
Interlude 1
D
Em
D
A
Em
Verse 3
D
Bm
As my siel van droogte kraak,
G
Asus4
en die water nie meer werk nie
D
Bm
G
Asus4
As die loot die wingerdstok, se sap nie meer kan proe nie,
D
C
D
G
Gm
o die Bruidegom het die beste wyn vir laaste uitgehou
Bb
D
C
Hy maak die water sielewyn,
D
G
en Hy hou dit uit na jou
Gm
Verse 4
Bb
Here skink in ons
Asus4
D
A
U nuwe wyn, minder woorde,
G
Asus4
nuwe wyn, skinker gees bring
D
A
G
Nuwe wyn, siel sjampanje, nuwe wyn
Asus4
A
Bm
A
G
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn,
Em
Asus4
beste wyn, soetste wyn, die nuwe wyn
D
Verse 5
G
D
Dis vir die dronk word in die Gees
G
D
Vir die Hooglied bruid van God-wees
G
D
Vir die doodbloei van die vlees
G
Vir vervulling, en vervulling,
en vervulling van die gees
A
Verse 6
D
A
(Ooh) Nuwe wyn, minder woorde,
G
Asus4
nuwe wyn, skinker gees bring
D
A
G
Nuwe wyn, siel sjampanje, nuwe wyn
Asus4
Bm
A
G
Em
Dis 'n teengif vir die pas sie wat so kwyn, beste wyn,
Asus4
soetste wyn, die nuwe wyn
Interlude 2
D
A
G
Asus4
D
A
G
Verse 7
Asus4
Bm
A
G
Em
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn, beste wyn,
Asus4
soetste wyn, die nuwe wyn
D
A
G
Verse 8
Asus4
D
A
Nuwe wyn, minder woorde,
D
G
Asus4
nuwe wyn
D
A
Nuwe wyn, siel sjampanje,
G
Asus4
nuwe wyn
Verse 9
D
A
Nuwe wyn
G
Asus4
Nuwe wyn
Nuwe wyn
As-tu aimé la chanson ?
AccordeurE A D G B E
AccordsD A Em Bm G...
Plus de chansons de Laurika Rauch
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Chansons associées
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
Ajout récent
Accords et tablatures récents
