Tonalité : F major
Verse 1
D
Bm
Em
D
O, my naam
G
D
maak rêrig nie saak nie
A
D
My ouderdom net so min
Maar die plek en die men
G
D
se wat ek lief het
A
F#m
Word uitgedop en omgekeer
A
O,
Verse 2
Bm
F#m
A
wat het julle met my Kaap gedoen
F#m
G
Em
en wie gaan verantwoordelik staan
D
G
D
Met my hand vol vere oopgemaak
A
G
D
en die dons wat daaruit waai
G
D
Met my hand vol vere oopgemaak
A
D
en die dons wat daaruit waai
Verse 3
G
A
Laat die met ore dan hoor en
D
G
die met oë dan sien
D
A
In die ghetto’s, die nuwe ghetto’s,
D
G
A
D
G
daar dans onse kinders
A
D
A
In die ghetto’s, die nuwe, nuwe ghetto’s,
G
daar dans onse kinders
Interlude 1
D
E
C#m
F#m
E
Verse 4
E
A
E
O, my naam maak rêrig nie saak nie
B
E
en my ouderdom net so min
Maar die plek en die men
A
E
se wat ek lief het
B
G#m
B
Word uitgedop en omgekeer
Verse 5
C#m
B
O, wat het julle met my Kaap gedoen
A
F#m
en wie gaan verantwoordelik staan
E
A
E
Met my hand vol vere oopgemaak
B
A
E
en die dons wat daaruit waai
A
E
Met my hand vol vere oopgemaak
B
E
en die dons wat daaruit waai
Verse 6
A
B
Laat die met oë dan lees en die
E
A
met tonge dan praat
E
B
In die ghetto’s, die nuwe ghetto’s,
E
A
B
E
A
daar bloei onse kinders
B
E
B
In die ghetto’s, die nuwe, nuwe ghetto’s,
A
E
daar bloei onse kinders
Verse 7
A
B
Laat die met woorde dan skryf
G#m
E
A
en die met note dan sing
E
B
In die ghetto’s die nuwe, nuwe ghetto’s,
E
A
B
E
daar sterf onse kinders
B
In die ghetto’s, in die nuwe,nuwe, nuwe ghetto’s,
A
E
daar sterf onse kinders
Verse 8
C#m
B
O, ek’s oud genoeg om nog jonk te wees
A
F#m
en ek sleep my geboortemerk saam
E
A
E
Met my hand vol vere oopgemaak
B
A
E
en die dons wat daaruit waai
A
E
Met my hand vol vere oopgemaak en die
B
E
dons wat daaruit waai
C#m
F#m
B
As-tu aimé la chanson ?
AccordeurE A D G B E
AccordsD Bm Em G A...
Plus de chansons de Laurika Rauch
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Chansons associées
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
Ajout récent
Accords et tablatures récents
