Tonalité : G major
Intro 1
G
D
Verse 1
G
Uit die bloute staan jy voor
Am
myloop ly ne deur my jare
Aan my oë se krane klou jy leg
G
diens nektar van my are
Teen my vingerpunte swem jy
Am
in die warm van my snare
Tot die spore van my voete
D
maak jy my deur die blare
Verse 2
G
As jy wegbly
Am
Weg bly van my
Laat my vry
G
Verse 3
As jy terugkom
Am
Kom net gou
Kom sommer nou
G
Verse 4
D
C
G
D
Ek sal jou weg dra as jy vra
C
G
D
Sal jy my optel sal jy my dra?
C
G
C
Sal jy my wegsteek as ek jou kom vra?
D
G
Sal jy my kan weg vat as ek vra?
Verse 5
G
Deur gate in ons gisters gooi
Am
die uurglas sand ons uit
Oor strande van ons môre's vreet
G
branders aan ons tyd
Met die smaak van wêrelroem wat
Am
jy jou eie wou noem
Was die waarheid wat jy soek in
D
'n verdraaide sprokiesboek
Verse 6
G
As jy wegbly
Am
Uit plekke waar ek jou altyd kry
Waar is jy?
G
Verse 7
As jy terug kom
Am
En vure in my hart weer laat brand
Vat my hand
G
Verse 8
D
C
G
D
Ek sal jou weg dra as jy vra
C
G
D
Sal jy my optel sal jy my dra?
C
G
C
Sal jy my wegsteek as ek jou kom vra?
D
Sal jy my kan weg vat as
G
ek vra?
Interlude 1
G
Am
G
Am
D
Verse 9
G
As jy wegbly
Am
Die skadu kant in my wil vermy
Laat my vry
G
Verse 10
As jy terug kom
Am
Op 'n kruispad in my hart wil kom bly
Laat my vry
G
Verse 11
D
C
G
D
Ek sal jou weg dra as jy vra
C
G
D
Sal jy my optel sal jy my dra?
C
G
C
Sal jy my wegsteek as ek jou kom vra?
D
G
Sal jy my kan weg vat as ek vra?
Verse 12
D
C
G
D
Ek sal jou weg dra as jy vra
C
G
D
Weg van die woorde, weg van die vrae
C
G
C
Sal jy my wegsteek as ek jou kom vra?
D
G
Sal jy my weg vat as ek vra?
Outro 1
G
G
G
G
As-tu aimé la chanson ?
AccordeurE A D G B E
AccordsG D Am C
Plus de chansons de Theuns Jordaan
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
Ajout récent
Accords et tablatures récents
