Tonalité : Ab major
Intro 1
G
Em
Verse 1
G
Jy soek 'n reënboog met
'n goudpot aan die einde
Em
G
'n Oase in die Namib lyn se duine
C
G
In die winter kort jy somer
C
En in herfs soek jy die bome groen
G
Verse 2
Jy soek 'n glimlag wanneer
dinge bietjie swaargaan
Em
'n Liefdes briefie as jy
in die oggend opstaan
Am
G
Jy vra vir stilte in die donderweer
C
G
En soene op 'n plek wat seer is
Verse 3
C
Ek sal dit al les vir jou bou
D
Sal al die dinge sê vir jou
G
Ek sal dit elke dag en nag
En elke oggend baie sag
D
Terwyl jy droom vir jou belowe
En met krag van Hom daar bo
G
C
Sal ek jou
D
Gelukkig hou
Ek sal
G
Verse 4
Ek soek 'n lewe vol geluk en vol van liefde
Em
Ek wil by jou wees deur
gesondheid en in siekte
Am
G
In jou woorde soek ek waarheid
C
G
'n Famielie wil ek daaruit kry
Ek en Jy
Verse 5
C
Ek sal dit al les vir jou bou
D
Sal al die dinge sê vir jou
G
Ek sal dit elke dag en nag
En elke oggend baie sag
D
Terwyl jy droom vir jou belowe
En met krag van Hom daar bo
G
C
Sal ek jou
D
Gelukkig hou
Verse 6
C
Ek sal alles vir jou doen
D
Jou vashou en die seer wegsoen
G
Ek sal daar wees om jou te dra
Tot aan die einde van ons dae
D
En ek kan nou aan jou belowe
Met die krag van Hom daar bo
G
C
Sal ek en jy
D
Gelukkig bly
Ek sal
G
Verse 7
Ons soek 'n lewe vol
geluk en vol van liefde
Em
Ek wil by jou wees deur
C
gesondheid en deur siekte
Deur alles bly dit ek en jy
G
Verse 8
C
Ek sal dit al les vir jou bou
D
Sal al die dinge sê vir jou
G
Ek sal dit elke dag en nag
En elke oggend baie sag
D
Terwyl jy droom vir jou belowe
En met krag van Hom daar bo
C
Sal ek jou
D
Gelukkig hou
Verse 9
C
Ek sal al les vir jou doen
D
Jou vashou en die seer wegsoen
G
Ek sal daar wees om jou te dra
Tot aan die einde van ons dae
D
En ek kan nou aan jou belowe
Met die krag van Hom daar bo
G
C
Sal ek en jy
D
Gelukkig bly
C
Sal ek en jy
D
Gelukkig bly
Ek sal
As-tu aimé la chanson ?
5.0 (1)
AccordeurE A D G B E
AccordsG Em C Am D
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
Ajout récent
Accords et tablatures récents
