Tonalité : Ab major
Intro 1
G
C
G
C
G
C
G
C
Verse 1
G
Die bottel
voor my is leeg ek het stadig geteug
C
Maar nou is daar net denke
van jou en van my
D
Ek kan nie meer slaap nie ek
hou nie op gaap nie
G
Hoekom breek my hart
C
elke dag oor en oor ?
Verse 2
C
G
Ek is 'n stukkende man
C
Wat lewe op suurstof alleen
D
Dis nou te laat om te besef jy
was altyd die een
G
C
G
Verse 3
C
G
D
Hoor my hart huil vanaand vir jou
G
Huil vanaand vir jou
C
G
D
Hoor my hart huil vanaand vir jou
G
Huil vanaand vir jou
D
Ek sal jou hier vas kan hou
G
Hier waar ek huil vir jou
Verse 4
G
Die kamer se mure is my tronk selle
C
En die dak is my telefoon
D
Ek praat met die Here
G
Oor gister die hede ek voel so alleen
C
So alleen
Verse 5
G
Wat het ek gedoen?
Of wat het ek gesê?
C
Wat so erg was vir jou
D
Al het ek nie die antwoord nie
sal ek dit steeds berou
Verse 6
G
C
G
C
G
Hoor my hart
D
huil vanaand vir jou
G
Huil vanaand vir jou
C
G
D
Hoor my hart huil vanaand vir jou
G
Huil vanaand vir jou
D
Ek sal jou hier vas kan hou
G
Hier waar ek huil jou
Verse 7
G
C
En hoekom is dit stukkend?
G
As dit heel moes wees
D
Van die begin af
G
Nou gebroke sonder jou
Verse 8
G
C
En hoekom skyn die son nog?
G
As ek hom nie kan voel nie?
D
Ek huil vir jou ek huil vir jou
Verse 9
D
G
C
G
D
Hoor my hart huil vanaand vir jou
G
Huil vanaand vir jou
C
G
D
Hoor my hart huil vanaand vir jou
G
Huil vanaand vir jou
D
Ek sal jou hier vas kan hou
G
Hier waar ek huil vir jou
Outro 1
Ek huil ek huil vir jou
G
As-tu aimé la chanson ?
AccordeurE A D G B E
AccordsG C D
Plus de chansons de Rudi claase
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
Ajout récent
Accords et tablatures récents
