Tonalité : A major
Intro 1
C
G
C
G
C
Verse 1
G
Daar's 'n park in my tuisdorp
C
ver weg van die stad se lawaai
D
Waar die kinders na skool in die
G
middae kom speel en baljaar
D
G
En eendag sien ek 'n klein
Em
D
C
dogtertjie eenkant alleen
D
C
G
Met traantjies wat rol oor haar
C
Am
sproet gesiggie heen
G
C
Verse 2
G
En ek sê Sprootjies,
C
D
G
liefling daar's 'n reënboog in jou oë
C
G
Wil jy graag 'n groot geheim hoor,
A
C
almal wil graag soos jy wees
G
Want jy's pragtig,
C
D
G
liefling en sy druk saggies my hand
D
G
C
D
En sê ek wens ek kon my deur jou oë sien
G
C
Verse 3
G
Al die somers en winters is nou
C
reeds so lank al verby
D
En die glimlag van jonk wees verberg
G
soms 'n ou hartseer pyn
D
Em
En eendag sien ek Sproeitjies weer
D
C
en my oë staar verdwaas
D
C
Bm
Want die lelike eendjie verander
Am
in die mooiste swaan
G
C
Verse 4
G
En ek sê Sproetjies,
C
D
C
D
C
G
liefling daar's 'n reënboog in jou oë
C
G
C
G
Wil jy graag 'n groot geheim hoor,
C
A
D
almal wil graag soos jy wees
C
D
G
Want jy's pragtig,
C
D
G
liefling en sy druk saggies my hand
C
En sê ek wens ek kon my
D
deur jou oë sien
G
E
Verse 5
A
Ek gaan by die skouburg een
D
aand na 'n opvoering kyk
E
D
En daar dans 'n meisie wat net soos
E
A
D
Eb
E
D
'n feëprinses lyk
E
A
Met 'n glimlag so stralend be
F#m
D
groet sy die hele gehoor
E
D
Ek sien toe dis Sproetjies
A
D
A
Bm
E
wat harte so bekoor
A
D
Verse 6
A
En ek sê Sproetjies,
D
E
D
E
A
F#m
liefling daar's 'n reënboog in jou oë
D
A
Onthou jy nog die parkie en die
B
E
trane in jou oë?
A
Want jy's pragtig,
Bm
A
E
A
liefling en ek ruk haar teen my vas
D
E
A
En sê ek wens ek kon my deur jou oë sien
C
D
E
A
En sê ek wens ek kon my deur jou oë sien
D
A
As-tu aimé la chanson ?
AccordeurE A D G B E
AccordsC G D Em Am...
Plus de chansons de Wynand Strydom
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
Ajout récent
Accords et tablatures récents
