Tonalité : C major•
Intro 1
C
Csus4
C
Verse 1
C
Ek weet jy is naby my,
Csus4
C
en ek weet dat waar jy jou vlerke sprei
Jy my hart kan kry,
Gsus4
C
Csus4
jy leef in my vir al tyd
C
Csus4
C
Tyd gee en die tyd kan neem,
al was jy geleën, was jou hart ′n seën
F
Gsus4
Ek sal nooit vergeet, my hart sal weet
D
Jy's ′n pêrel vir 'n
Verse 2
D
kroon,
G
'n kroon, en jy leef binne my
D
Em
En die tyd moes jou vat,
Asus4
A
maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
G
D
Jy′s 'n engel in die hemel,
G
die hemel waar vandaan jy kom
D
Em
A
Ek is diep in my hart so beloon,
D
met ′n pêrel vir 'n kroon
Verse 3
C
Csus4
My trane sal water word teen die dorre
C
grond sal ′n blom my wond
F
Laat genees terwyl ek
Gsus4
G
oor jou huil
D
Jy's ′n pêrel vir 'n
Verse 4
kroon,
G
'n kroon, en jy leef binne my
D
Em
En die tyd moes jou vat,
Asus4
A
maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
G
D
Jy′s 'n engel in die hemel,
G
die hemel waar vandaan jy kom
D
Em
A
Ek is diep in my hart so beloon,
D
met ′n pêrel vir 'n kroon
Verse 5
C
G
Hier, op hierdie plek waar ek
D
staan is juwele niks nie
C
G
Oh, maar waarheen my siel eendag gaan,
Asus4
A
daar wag jy vir my
Verse 6
Eb
Jy's ′n pêrel vir 'n kroon,
Ab
'n kroon, en jy leef binne my
Eb
Fm
En die tyd moes jou vat,
Bb
maar daar′s vrede in wat jy vir my moes kom gee
Ab
Eb
Jy′s 'n engel in die hemel,
Ab
die hemel waar vandaan jy kom
Eb
Fm
Bb
Ek is diep in my hart so beloon,
Eb
met ′n pêrel vir 'n kroon
Outro 1
Eb
As-tu aimé la chanson ?
Tu dois te pour laisser une évaluation.
AccordeurE A D G B E
AccordsC Csus4 Gsus4 F D...
Plus de chansons de Andriette
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
