Tonalité : B major
Intro 1
G
D
C
G
C
G
Verse 1
C
As die dinge woorde raak en my
woorde aanhou leeg raak
G
As die liedjies en die mooi
C
gedigte wat ek bring
Dsus4
G
F
Nie meer uit liefde kom, en die liefde gaan,
C
Cm
en die liefde gaan verby
G
F
My eerste liefde het gou vergaan,
C
net 'n skaduwee wat oorbly
Verse 2
Cm
Eb
Cm
G
Here skink in my, nuwe wyn,
D
C
minder woorde, nuwe wyn
G
Skinker Gees bring, nuwe wyn,
D
C
siel sjampanje, nuwe wyn
Am
Em
D
C
Am
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn, beste wyn,
Dsus4
D
soetste wyn en nuwe wyn
Interlude 1
G
C
Dsus4
G
D
C
Dsus4
Verse 3
G
As my siel van droogte kraak,
C
Dsus4
en die water nie meer werk nie
G
As die loot die wingerdstok,
C
se sap nie meer kan proe nie
Dsus4
G
F
O die Bruidegom het die beste
G
C
Cm
wyn vir laaste uitgehou
G
F
Hy maak die water sielewyn,
G
C
Cm
en Hy hou dit uit na jou
Eb
Here skink in ons,
Verse 4
D
G
u nuwe wyn,
D
C
minder woorde, nuwe wyn
G
Skinker Gees bring, nuwe wyn,
D
C
siel sjampanje, nuwe wyn
Am
Em
D
C
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn,
Am
Dsus4
D
G
beste wyn, soetste wyn en nuwe wyn
C
Dis vir die dronk word in die Gees
Verse 5
G
C
G
Vir die Hooglied bruid van God-wees
C
G
Vir die doodbloei van die vlees
C
Vir vervulling, en vervulling,
Am
D
en vervulling van die Gees
G
Oh,
Verse 6
D
G
nuwe wyn, minder woorde,
C
nuwe wyn
G
C
Nuwe wyn, siel sjampanje, nuwe wyn
Verse 7
G
D
C
Nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn
G
D
C
Nuwe wyn, siel sjampanje, nuwe wyn
Verse 8
Em
D
C
Dis 'n teengif vir die passie wat so kwyn
Am
D
Dsus4
Die beste wyn, o soetste wyn
G
Die nuwe wyn
Outro 1
C
Dsus4
G
C
Dsus4
As-tu aimé la chanson ?
AccordeurE A D G B E
AccordsG D C Dsus4 F...
Plus de chansons de Louis Brittz
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Chansons associées
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
