Tonalité : G major
Verse 1
G
Ek staan en draai hier in die rondte
En oral om my gaan die
C
kleure vinnig verby
G
Probeer so hard om net nie om te val
D
G
Want ek is nou al moeg om seer te kry
Verse 2
C
G
En al gaan swem ek deur riviere
Met al die branders wat my
C
kop so vinnig laat draai
D
Is daar niks wat my so goed laat voel
C
D
G
Soos hierdie net vir jou bedoel gevoel
Verse 3
G
C
Vat my hand en moet dit nie los al
D
vlieg ons oor die hoogste berg
C
D
G
Ja niks is ooit vir my te erg saam jou
C
Hou my vas
D
Al moet ons deur die groots
te van die oseane spoel
C
D
Onthou ek’s net vir jou bedoel
G
Verse 4
Ek kyk nie een keer op my kompas
Want ek kan sien in jou my
C
noord oos suid en wes
G
Nou kan ek almal ook verkeerd bewys
C
Ja ek is seker jy is glad nie soos die res
D
En al verdwyn ek in ‘n
Verse 5
G
oerwoud
Raak en nie bang nie want ek
C
weet jy gaan my kom haal
D
Niks anders sal my ooit laat voel
C
D
G
Soos hierdie net vir jou bedoel gevoel
Verse 6
G
C
Vat my hand
D
En moet dit nie los al vlieg
ons oor die hoogste berg
C
D
G
Ja niks is ooit vir my te erg saam jou
C
Hou my vas
D
Al moet ons deur die groots
te van die oseane spoel
C
D
Onthou ek’s net vir jou bedoel
G
Verse 7
Kom hierso
C
Vat my hand
G
Kom hierso
C
Hou my vas
G
Hou my vas
D
Vat
Verse 8
C
my hand
D
En moet dit nie los al vlieg
ons oor die hoogste berg
C
D
G
Ja niks is ooit vir my te erg saam jou
C
Hou my vas
D
Al moet ons deur die groots
te van die oseane spoel
C
D
Onthou ek’s net vir jou bedoel
Verse 9
G
C
Vat my hand (Vat my hand)
D
En moet dit nie los al vlieg
ons oor die hoogste berg
C
D
G
Ja niks is ooit vir my te erg saam jou
C
Hou my vas (Hou my vas)
D
Al moet ons deur die groots
te van die oseane spoel
C
D
Onthou ek’s net vir jou bedoel
G
As-tu aimé la chanson ?
AccordeurE A D G B E
AccordsG C D
Plus de chansons de Kurt Darren
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
Ajout récent
Accords et tablatures récents
