Tonalité : C major
Intro 1
C
G
F
C
Verse 1
C
Jy sien die wêreld
deur kinders se oë
G
Hoef nie aan ander se twyfel te glo
F
Jy is 'n boodskap 'n wese
wat woordloos verstaan
C
Verse 2
Jy is die laggende boog wat bly swewe
G
Hoop wat die son in my polsslag bly lewe
F
Op trappe van lig loop jy sag
C
Jou asem 'n wolk
G
Stil soos die nag
Verse 3
C
G
C
G
Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
F
G
C
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel
G
laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou
boodskap te gaan
C
Verse 4
C
Vanuit die poorte van jou wol kastele
G
Kom jy en waak oor die mense se treë
F
Gestuur met beloftes
C
verby ruimte en tyd
Verse 5
C
Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge
G
Voel jy die lus vir vandag en vir more?
F
Jy is die kneg van die lewe
C
en strewe en rus
G
Net soos jy is
Verse 6
C
G
Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
F
Op duisend reënboë
G
C
dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel
G
C
G
laat my verstaan
Om deur die wêreld met
jou boodskap te gaan
C
Verse 7
F
Is ek alleen?
C
Dan hoef ek net te vra
F
En jy sal kom
Jou vreugdesboodskap dra
G
Verse 8
C
G
Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
C
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel
G
laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou
C
boodskap te gaan
Verse 9
C
G
Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
C
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel
G
laat my verstaan
C
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
As-tu aimé la chanson ?
5.0 (1)
AccordeurE A D G B E
AccordsC G F
Plus de chansons de Dewald Wasserfall
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Chansons associées
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
