Tonalité : G major
Verse 1
G
Ek hoor
D
Die wêreld brand alweer
Em
Ek sien
C
G
D
Die aarde disintegreer
G
Die noorde
D
Het die reën gesteel
Em
C
D
Hul dade het hierdie land verniel
Verse 2
C
Ek stap met my masjiengeweer
D
om te oordeel wat jy vra
G
D
Ek treur oor my Amerika,
G
C
die son sak neer oor haar
D
My asem word met sand gesif,
G
my longe nat en swaar
D
G
D
Die gif het al my bloed bereik,
C
ek tel my laaste dae
Verse 3
D
Vir vrede
Vir almal
Verse 4
G
Ek sien
D
Ons het 'n kans verbeur
Em
C
D
Die konings het met ons god gespeel
G
Hul woorde
D
Is van sin beroof
Em
C
D
Die skade is in die nuus geloof
Verse 5
C
Ek stap met my masjiengeweer
Am
D
om te oordeel wat jy vra
G
D
Ek treur oor my Amerika,
C
die son sak neer oor haar
My asem word met sand gesif,
Am
D
my longe nat en swaar
G
D
Die gif het al my bloed bereik,
C
Em
ek tel my laaste dae
Verse 6
D
Vir vrede
Vir almal
Na die dood
Van almal
As-tu aimé la chanson ?
AccordeurE A D G B E
AccordsG D Em C Am
Plus de chansons de Riku Lätti
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Chansons associées
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
