Tonalité : G# minor
Verse 1
Em
G
D
C
(Lekker girl, lekker girl,
Em
G
D
C
Em
lekker girl, lekker girl)
Verse 2
Em
Wag, wag, wag 'n bietjie-bietjie
G
Kom ons luister eers 'n liedjie
D
En dan neem ons nog 'n kiekie
C
op jou kamera voor ons ry
Em
Roete 55
G
Is jy se ker waar hy eindig?
D
Maar ek weet hy maak jou myne
C
as die maan hom vang
Em
Ek soen
Verse 3
jou sag
Dis vroegerig
C
Maar ekke kan nie
Em
Langer wag vir jou
Verse 4
Em
C
G
Jy is 'n lekker girl
D
En ek's 'n lekker ou
C
En ons gaan lekker, lekker kuier,
Em
D
want ek hou van jou
G
D
Lekker girl, en ek's 'n lekker ou
C
Ek gaan jou lekker, lekker warm hou,
Em
D
Em
D
want ek is heel verlief op jou
Verse 5
D
Em
Ek, ek, ek vat jou sommer,
sommer, om jou middel
G
Moenie kommer,
D
C
ek wil net vir jou bewonder waar jy voor my staan
Em
Jou hare vlek nou aan jou moue,
G
is dit ek of net die koue
D
Wat jou hande so laat klou
C
hier teen my agterblad
Em
Ek soen
Verse 6
jou sag
Dis vroegerig
C
Em
Maar ekke kan nie
Verse 7
Langer wag vir jou
Em
C
G
Jy is 'n lekker girl
D
En ek's 'n lekker ou
C
En ons gaan lekker, lekker kuier,
Em
D
want ek hou van jou
G
Lekker girl,
Verse 8
D
en ek's 'n lekker ou
C
Ek gaan jou lekker, lekker warm hou,
Em
G
want ek is heel verlief op jou
D
C
Ek gaan jou lekker, lekker warm hou,
Em
want ek is heel verlief op jou
D
Em
Ek voel 'n bietjie
Verse 9
G
skaam want
D
C
die drie susters en die maan kyk
Em
Op ons af
G
Maar ek staar saam met hulle
D
Dieper in jou oë
C
Verse 10
G
D
G
Jy kan nie stry, jy is 'n lekker girl
D
En ek's 'n lekker ou
C
En ons gaan lekker, lekker kuier,
Em
want ek hou van jou
D
G
D
Lekker girl, en ek's 'n lekker ou
C
Ek gaan jou lekker, lekker warm hou,
Em
want ek is heel verlief op jou
Verse 11
G
Jy is 'n lekker girl
D
En ek's 'n lekker ou
C
En ons gaan lekker, lekker kuier,
Em
D
want ek hou van jou
G
D
Lekker girl, en ek's 'n lekker ou
C
Ek gaan jou lekker, lekker warm hou,
Em
D
want ek is heel verlief op jou
Outro 1
D
C
As-tu aimé la chanson ?
AccordeurE A D G B E
AccordsEm G D C
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
Ajout récent
Accords et tablatures récents
