Tonalité : Eb major
Intro 1
D
G
D
G
D
Verse 1
D
Wat het ek reg gedoen
om jou nou hier by my te hê
Want jy verdien so baie meer
as wat ek doen en sê
G
Al wat ek weet is dat niemand
A
D
Jou so lief sou kry
G
D
Verse 2
As daar 'n woord of 'n
begrip was vir wat liefde is
Sal dit 'n foto wees van
wat jy sien in my gesig
G
D
Want wat ek weet is ek het my doel
Verse 3
In jou gekry
D
G
Ja, wat ek weet is ek het my doel
D
C
In jou gekry
Verse 4
D
A
as jy jou laaste asem uit
G
D
blaas wil ek jou hand vashou
A
G
En as ek my laaste woorde sê
D
dan moet hulle gaan oor jou
A
Bm
G
Ons vermy tot die dood
A
G
ons skei is joune
D
A
G
O, my laaste asem sal be
D
A
G
hoort aan jou
A
D
G
Verse 5
D
C
Ek proe jou liefde op my
lippe as jy my so soen
Dit maak my seker oor wat ek
en jy vanaand wil doen
F
C
Geen vraag of wonder en ek het geen nuuts
Csus4
C
wat ek kan gee (Wat ek kan gee)
Verse 6
C
Ek kyk vir jou, jy kyk vir my,
ons weet wat ons nou hê
En ek sê dankie daarvoor
elke aand in my gebed
F
Jy maak my sterker,
C
maak my beter deur net vir jy te wees (Net vir jy te wees)
G
O, jy maak my
Verse 7
G
sterker,
F
C
maak my beter deur net vir jy te wees
Verse 8
C
G
C
G
En as jy jou laaste asem uit
F
C
blaas wil ek jou hand vashou
G
F
En as ek my laaste woorde sê
C
dan moet hulle gaan oor jou
Am
F
Ons vermy tot die dood
C
ons skei is joune
G
F
O, my laaste asem sal
G
behoort aan jou
C
Wat het
Verse 9
F
C
F
C
ek gedoen om jou by my te hê,
F
C
Bb
C
ek het myself vir jou gekry
G
O, jy maak my sterker,
F
C
maak my beter deur net jy te wees
Verse 10
C
D
A
G
A
En as jy jou laaste asem
G
D
uitblaas wil ek jou hand vashou
A
G
En as ek my laaste woorde sê
D
dan moet hulle gaan oor jou
A
Bm
G
A
Ons vermy tot die dood ons skei is joune
D
A
G
O, my laaste asem sal be
D
A
hoort aan jou
Bm
Verse 11
A
D
G
A
My laaste asem sal ek gee (Sal ek gee)
D
Vir jou
As-tu aimé la chanson ?
AccordeurE A D G B E
AccordsD G A C Bm...
Plus de chansons de Hulle
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
Ajout récent
Accords et tablatures récents
