Tonalité : D major
Verse 1
D
Ek bly hier in die dorp
waar die treine fluit
En die sjanters nag na nag
A
treine op spore skuif
G
E
En ek is heel alright
Verse 2
D
A
Onthou die dag toe jy by my sou bly
Hoe het ons storie toe verder verloop,
treine wat sjant, treine wat bly
D
A
Treine wat altyd hier in kringe ry
Verse 3
D
A
Droom van my en laat my vry vannag
D
A
Droom van my en laat my vry vannag
D
Droom van my en laat my vry
Interlude 1
vannag
A
D
A
D
A
D
A
D
A
Verse 4
D
Vanoggend vroeg was daar
'n Harde slag onder by die kant
A
van die railwaybrug
G
E
Maar als was heel alright
Verse 5
D
G
D
Dit is net dat ek so na jou verlang
A
En in die meantime maak alles my bang al
my woorde lê leeg in my hand
Want my hart slaap by jou
D
A
waar die treine sjant
Verse 6
D
A
Droom van my en laat my vry vannag
D
A
Droom van my en laat my vry vannag
D
Droom van my en laat my vry vannag
Outro 1
A
D
A
D
A
D
A
D
A
D
A
D
A
D
A
D
A
D
A
A
D
As-tu aimé la chanson ?
AccordeurE A D G B E
AccordsD A G E
Plus de chansons de Gert Vlok Nel
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Chansons associées
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
