Tonalité : Bb major
Verse 1
G
Daar's baie wat ek tot
vandag toe kan onthou
C
Ma, jy't my soveel geleer
G
Ek onthou so goed die
storie uit die Bybel
Van Josef, sy broers en van sy kleed
C
Verse 2
G
Ek onthou nog toe ek klein
was het ons baie swaar gekry
En die kinders van die rykes het
D
soms neergesien op my
G
Soms moes my ma 'n plan maak
C
om ons die winter deur te kry
G
En ek het op my verjaarsdag 'n
D
bontlappiesjas gekry
G
Verse 3
Sy't die lappies baie maande
bymekaar gemaak
Vir my bontjas net soos Josef s'n,
D
dit was baie spesiaal
G
Sy't met al haar moederliefde
C
dit aanmekaar gewerk
G
En gesê, my seun dit is joune,
D
dis die beste wat ek het
G
Verse 4
C
By bontjas was die mooiste,
G
dit was baie spesiaal
C
En ek sou dit die heel winter deur
G
D
met trots graag skool toe dra
G
Al was ons baie arm was
C
ek tog 'n miljoenêr
G
Want in ons harte lê die vrede wat
D
die rykes graag wil hê
G
E
Verse 5
A
Daar was gate in my kouse,
my skoene was gedaan
Ek sou die hele winter lank in
E
my bontjas skool toe gaan
A
Al sou die ander skinner en
D
somtyds hardop lag
A
Was ek trots op my familie,
E
A
net soos Jo sef op sy jas
Verse 6
A
O ek kon dit nooit verstaan nie
want ek was mos ook ryk
Net soos Josef in die storie,
E
is Je sus lief vir my
A
Ek het baie keer verduidelik
D
geluk is meer as geld
A
Maar hulle wou dit nie verstaan nie
E
en het my altyd weer geskel
A
Verse 7
D
Al was ons baie arm was
A
ek tog 'n miljoenêr
D
A
E
Want liefde en geluk is al wat ons wou hê
A
In die oë van die wêreld was
D
ek net 'n arm kind
A
Maar vir Je sus so belangrik
E
D
soos Jo sef in die pit
A
As-tu aimé la chanson ?
AccordeurE A D G B E
AccordsG C D E A
Plus de chansons de Jurie els
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Chansons associées
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
