Tonalité : E major
Intro 1
D
A
D
A
D
Verse 1
A
Ek het geloop
D
Sonder om te groet
Ek wil jou bel
A
G
Ek wonder of ek moet
Ek weet jy dink
Ek't jou verniel
Bm
Ek het jou lief met my hart
G
en siel
Interlude 1
Dsus4
D
Dsus4
D
Verse 2
D
Ek het geloop
Sonder om te groet
A
G
En clean breaks is tien teen een goed
A
En ek sit hier op die lang pad
G
Soos soveel kere vantevoor
A
En iewers langs die highway het
G
D
ek my beste pel verloor
Dsus4
A
G
Verse 3
D
Ek ken jou lyf
A
Ek ken jou taal
G
Ek ken jou goed
D
Ek, ken jou kaal
Ons het opgestaan
A
Ons het weer geval
G
Die herinneringe
D
Maak my mal
G
Die fight's verby
A
Die vuur's geblus
D
C
Bm
G
Die storm het bedaar
A
Als is fine
D
En ek voel so deurmekaar
Dsus4
D
Dsus4
D
Verse 4
Dsus4
D
Ek het geloop
A
D
Dsus4
Sonder om te groet
D
Jy's nog altyd een
G
Wat net praat wanneer hy moet
As ek kon sou
Bm
G
Ek minder sê
Bm
Sou jy dalk beter weet
G
Wat ek nodig het
Interlude 2
Dsus4
A
G
D
G
A
G
Verse 5
D
Ek ken jou lyf
A
Ek ken jou taal
G
Ek ken jou goed
D
Ek, ken jou kaal
Ons het opgestaan
A
Ons het weer geval
G
Die herinneringe
Die herinneringe
Verse 6
Die herinneringe
G
D
Ek ken jou lyf
A
Ek ken jou taal
G
Ek ken jou goed
D
Ek, ken jou kaal
Dsus4
D
Ons het opgestaan
A
Ons het weer geval
G
Die herinneringe
D
Maak my mal
Verse 7
G
A
'n Minor chord vir 'n minor key
D
C
Bm
Op my sad kitaar
G
A
Sonde woorde is ek
Baie deurmekaar
As-tu aimé la chanson ?
AccordeurE A D G B E
AccordsD A G Bm Dsus4...
Plus de chansons de Karen Zoid
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
Ajout récent
Accords et tablatures récents
