Tonalité : G major•
Intro 1
E
D
Verse 1
D
Rotse in tyd, emosie gevries
'n Onvoltooide gesprek
C
Waar die aarde jou uit wil wis
Verse 2
C
D
Nog steeds verbouereerd op heterde dag
Wag ek op 'n antwoord
C
Wat net hy my sal ag (Ag, ag)
Verse 3
Am
En innie wind, innie wind,
C
hoor jy sing 'n kind (En innie wind)
Am
En innie storm innie wind is
C
jy daai vergete stem
Verse 4
C
D
En eendag is eendag gaan
C
die perde weer hol
D
Die klippe rol vir Ceres in katrol
En eendag is eendag gaan
C
die perde weer hol
D
C
D
Die klippe rol vir Ceres in katrol
Interlude 1
D
C
D
Verse 5
D
C
In 'n opdrag toe die ruiters en die perde on
D
stellend het gedreun by die dorp uitbars
In die karavaanpark waar rustigheid jolyt hande
C
D
vashou en stadig by die rivier afdryf
C
D
C
So jy nooit kon gedink het dat geboorte en
D
dood so naby aan ons 'n glasie kon klink
So jy nooit kon gedink het dat geboorte en
dood so naby aan ons 'n glasie kon klink
Verse 6
D
En eendag is eendag gaan
C
die perde weer hol
D
C
D
Die klippe rol vir Ce res in katrol
En eendag is eendag gaan
C
die perde weer hol
D
Die klippe rol vir Ceres in katrol
Verse 7
D
En eendag is eendag gaan
C
die perde weer hol
F
D
Die klippe rol vir Ceres in katrol
Verse 8
D
C
D
En die vrae wat jy vra in
die donker van die dag
En die verblindende waarheid
Am
C
D
wat jy nooit sou verwag
C
D
Van die perdehoewe
en die ritme omhoog
C
D
Die oerknel voel ons soms so onbevoegd
Verse 9
D
En innie wind,
C
in die wind hoor jy sing 'n kind
Am
En innie storm innie wind
C
is jy daai vergete stem
Verse 10
C
D
Eendag is eendag gaan
C
die perde weer hol
D
C
D
Die klippe rol vir Ceres in katrol
Ja eendag is eendag gaan
C
die perde weer hol
D
Die klippe rol vir Ceres in katrol
Verse 11
D
Ja eendag is eendag gaan
C
die perde weer hol
D
Die klippe rol vir Ceres in katrol
Ja eendag is eendag gaan
C
die perde weer hol
Bm
Die klippe rol vir Ceres in katrol
G
Verse 12
D
C
Ja eendag is eendag ja eendag is eendag
Bm
In katrol
G
Verse 13
D
Ja eendag is eendag
C
Dis eendag is eendag
Dis eendag is eendag
Bm
Dis eendag is eendag
Outro 1
In katrol
Bm
G
D
As-tu aimé la chanson ?
Tu dois te pour laisser une évaluation.
AccordeurE A D G B E
AccordsE D C Am F...
Plus de chansons de Arno Carstens
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
Ajout récent
Accords et tablatures récents
