Tonalité : E major
Verse 1
D
Ek en jy
Bm
Staan alleen
A
Almal is weg
G
En ek voel dit reën
Verse 2
G
D
Soos elke aand
Bm
Na elke show
A
Los jy my weer
G
En jy't geen berou
Verse 3
G
As die gordyn val
D
Haal jy jou masker af en word jy weer jouself
A
Waar niemand jou kan sien en
G
niemand ooit sal weet nie
A
D
Maar dit verander alles
Verse 4
A
D
Verander hoe ek voel en wat ek
van jou dink verander my en jou
A
Ons boot begin te sink want
G
jy voel niks vir my nie
A
As die gordyn val
Interlude 1
A
D
A
G
A
D
A
G
A
D
Verse 5
A
D
Hoe was ek
Bm
So verkeerd?
A
G
Waarom kon ek jou net nie vergeet?
Verse 6
D
En ook soos jy
Bm
Elke aand
A
G
My teen die ander daar om jou meet?
Verse 7
G
D
As die gordyn val
Haal jy jou masker af en word jy weer jouself
A
Waar niemand jou kan sien en
G
niemand ooit sal weet nie
A
Maar dit verander alles
D
Verse 8
A
D
Verander hoe ek voel en wat ek
van jou dink verander my en jou
A
Ons boot begin te sink want
G
jy voel niks vir my nie
A
As die gordyn val
Verse 9
G
D
Ek wens ek kon dit skree
Bm
A
G
Ek voel so vas gehou
D
Want vir my en jou was daar tog nooit
A
'n kans gewees
Interlude 2
A
D
A
G
A
D
Verse 10
D
As die gordyn val
Haal jy jou masker af en word jy weer jouself
A
Waar niemand jou kan sien en
G
A
niemand ooit sal weet nie
D
As die gordyn val
Verse 11
D
Haal jy jou masker af en word jy weer jouself
A
Waar niemand jou kan sien en
G
niemand ooit sal weet nie
A
D
Maar dit verander alles
Verse 12
D
A
D
Verander hoe ek voel en wat ek
van jou dink verander my en jou
A
Ons boot begin te sink want
G
jy voel niks vir my nie
A
As die gordyn val
As-tu aimé la chanson ?
AccordeurE A D G B E
AccordsD Bm A G
Plus de chansons de Karlien van jaarsveld
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
Ajout récent
Accords et tablatures récents
