Tonalité : G major
Verse 1
G
Ek het gedink daar's niks
so mooi soos Tafelberg nie
D
Soos die son sak agter piramides,
C
kolosseume, Rome was ook daar
Alles is so wonderlik maar
Em
niks kom naby jou nie
D
Niks kom naby jou nie
G
Verse 2
C
G
D
G
Om jou te sien, jou stem te hoor
D
Aan jou te raak, jou lippe proe
Em
C
Saam jou te lag en jou te voel
G
D
En om jou lief te kan hê is die 7
wonders van my wêreld
G
Verse 3
Ek het gestap langsaan
die grootste muur in Sjina
D
Victoria se valle, soos die water oor die
C
walle stroom en val (Stroom en val)
D
Alles is so wonderlik maar
Em
niks kom naby jou nie
D
Nee niks kom naby jou nie
G
Verse 4
D
G
Om jou te sien, jou stem te hoor
D
Aan jou te raak, jou lippe proe
Em
C
Saam jou te lag en jou te voel
G
D
En om jou lief te kan hê is die 7
wonders van my wêreld
G
C
Verse 5
D
C
Die 7 wonders van my wêreld
Em
D
Niks kom naby jou nie
Verse 6
G
Om jou te sien, jou stem te hoor
D
Aan jou te raak, jou lippe proe
Em
C
Saam jou te lag en jou te voel
G
D
En om jou lief te kan hê is die 7
wonders van my wêreld
Verse 7
G
D
G
Om jou te sien, jou stem te hoor
D
Aan jou te raak, jou lippe proe
Em
C
Saam jou te lag en jou te voel
G
D
En om jou lief te kan hê is die 7
wonders van my wêreld
Em
C
Verse 8
G
Niks kom naby jou nie
D
G
Die 7 wonders van my wêreld
As-tu aimé la chanson ?
AccordeurE A D G B E
AccordsG D C Em
Plus de chansons de Pieter koen
Découvrez des accords pour jouer plus de chansons
Accords populaires dans le monde entier
Accords et tablatures les plus joués par tous les utilisateurs
Ajout récent
Accords et tablatures récents
